Voetnoot
a Die Bybel leer nie dat God Jesus letterlik deur middel van ’n vrou verwek het nie. Jehovah het eerder die geesskepsel geskep wat later na die aarde gestuur is om vir die maagd Maria gebore te word. As die een wat Jesus geskep het, kan God dus tereg sy Vader genoem word.