Voetnoot
a Eeue vroeër, in 997 VHJ, is die Israeliete in twee koninkryke verdeel. Die een was die suidelike tweestammeryk van Juda. Die ander was die noordelike tienstammeryk van Israel, wat ook Efraim genoem is, na aanleiding van sy vernaamste stam.