Voetnoot
a Die woord “apokrief” kom van die Griekse woord wat “om te verberg” beteken. Die woord het oorspronklik verwys na ’n teks waartoe slegs die volgelinge van ’n sekere denkrigting toegang gehad het en vir die oningewydes verborge was. Maar dit het uiteindelik na geskrifte begin verwys wat nie in die egte Bybelkanon ingesluit is nie.