Voetnoot
a Eertydse skrifgeleerdes het hierdie vers verander sodat dit “my siel” sê, asof dit na Jeremia verwys. Hulle het klaarblyklik geglo dat dit oneerbiedig is om te sê dat God ’n siel is, ’n woord wat die Bybel gebruik om na aardse skepsele te verwys. Maar die Bybel beskryf God dikwels in menslike terme om ons te help om hom te verstaan. Aangesien die woord “siel” kan verwys na “die lewe wat ons het”, beteken die frase “jou siel” “jy”.