Voetnoot
b Dit is opmerkenswaardig dat Rut, anders as baie uitlanders, nie net die onpersoonlike titel “God” gebruik het nie; sy het ook God se persoonlike naam, Jehovah, gebruik. The Interpreter’s Bible sê: “Die skrywer beklemtoon sodoende dat hierdie uitlander die ware God aangehang het.”