Voetnoot
c Dit was ’n merkwaardige wet, beslis anders as enigiets waarmee Rut in haar geboorteland vertroud was. In die eertydse Nabye Ooste is weduwees sleg behandel. Een naslaanwerk sê: “Ná haar man se dood was ’n weduwee gewoonlik van haar seuns afhanklik om vir haar te sorg; as sy nie seuns gehad het nie, sou sy haar dalk as ’n slaaf moes verkoop, ’n prostituut word of sterf.”