Voetnoot
a Hierdie evangelies word dikwels vernoem na diegene wat Jesus se ware leringe na bewering beter verstaan het, soos die geval is met die “Evangelie van Tomas” en die “Evangelie van Maria Magdalena”. Altesaam sowat 30 van hierdie eertydse geskrifte is al geïdentifiseer.