Voetnoot
b Die geleerdes wat die beskouing het dat Judas in hierdie teksgedeelte ’n demoon is—iemand wat Jesus se identiteit beter as die ander dissipels verstaan het—meen dat daar ’n ooreenkoms is tussen hierdie teksgedeelte en die Evangelieverslae in die Bybel waar die demone Jesus se identiteit akkuraat uitgewys het.—Markus 3:11; 5:7.