Voetnoot
a Josef word die laaste keer in die Evangelieverslag gemeld in ’n voorval wat plaasgevind het toe Jesus 12 jaar oud was. Hierna word Jesus se moeder en haar ander kinders gemeld, maar nie Josef nie. Jesus word een keer “die seun van Maria” genoem sonder dat daar na Josef verwys word.—Markus 6:3.