Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Party navorsers meen dat Josef se broers hulle vader se geskenk aan Josef beskou het as bewys dat hy van plan was om die eersgeboortereg aan hierdie seun toe te ken. Hulle het geweet dat Josef die eerste seun was van die vrou vir wie Jakob die liefste was—die een met wie hy eerste wou trou. Daarbenewens het Jakob se eersgeborene, Ruben, by sy vader se byvrou gaan lê, waardeur hy sy vader oneer aangedoen het en dus sy geboortereg verbeur het.—Genesis 35:22; 49:3, 4.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel