Voetnoot
b Die Israeliete het nie vredesvoorwaardes aan die Kanaäniete bekend gemaak nie. Waarom nie? Omdat die Kanaäniete 400 jaar gegee is om hulle van hulle goddelose weë af te keer. Teen die tyd dat die Israeliete gekom het om teen die Kanaäniete oorlog te voer, was hulle, as ’n groep, onveranderlik goddeloos (Genesis 15:13-16). Hulle moes dus heeltemal vernietig word. Maar individuele Kanaäniete wat hulle weë verander het, is gespaar.—Josua 6:25; 9:3-27.