Voetnoot
b Eliëser se naam word nie in hierdie verslag genoem nie, maar hy was waarskynlik die dienskneg waarvan gepraat word. Abraham wou eenkeer al sy eiendom aan Eliëser bemaak, ingeval hy nie ’n natuurlike erfgenaam sou hê nie. Eliëser was dus ongetwyfeld Abraham se oudste en betroubaarste dienskneg. En dit is hoe die dienskneg in hierdie verslag beskryf word.—Genesis 15:2; 24:2-4.