Voetnoot
a Op Vrydagaand 19 April 2019 sal ons Christus se dood herdenk. Dit sal die belangrikste vergadering van die hele jaar wees. Wat beweeg ons om dit by te woon? Ons wil dit doen omdat ons Jehovah se hart wil bly maak. In hierdie artikel sal ons bespreek wat ons bywoning van die Gedenkmaal en ons bywoning van ons weeklikse vergaderinge oor ons sê.