Voetnoot
b BESKRYWING VAN PRENTE: ’n Broer wat weens sy geloof in die tronk is, word aangemoedig deur ’n brief van die huis af. Hy weet dat hy nie vergeet word nie, en hy is bly om te hoor dat sy gesin ook getrou aan Jehovah bly ten spyte van burgerlike onrus in hulle omgewing.