Voetnoot
d BESKRYWING VAN PRENT: Vergaderinge by die Koninkryksaal gee vir ons baie geleenthede om meegevoel aan ander te betoon. Ons sien (1) ’n ouer man wat op ’n liefdevolle manier met ’n jong verkondiger en sy ma praat, (2) ’n pa en sy dogter wat ’n ouer suster na haar kar toe help en (3) twee ouer manne wat aandagtig na ’n suster luister wat vir raad vra.