Voetnoot
a Wanneer ons meegevoel betoon, kan dit ons gelukkiger maak en kan ons selfs beter resultate in die bediening hê. Hoekom is dit so? In hierdie artikel gaan ons kyk wat ons uit Jesus se voorbeeld kan leer. Ons gaan ook na vier spesifieke maniere kyk hoe ons meegevoel kan betoon teenoor dié wat ons in die predikingswerk ontmoet.