Voetnoot
a Die belangrikste besluit wat jy ooit sal maak, is om te besluit of jy gedoop sal word of nie. Hoekom is hierdie besluit so belangrik? Hierdie vraag sal in die artikel beantwoord word. Dit sal ook dié wat daaraan dink om gedoop te word, help om uitdagings te oorkom wat hulle dalk terughou.