Voetnoot
a Satan en sy demone het mense mislei deur leuens te versprei oor die toestand van die dooies. Hierdie leuens het tot baie onskriftuurlike gebruike gelei. Hierdie artikel sal jou help om aan Jehovah getrou te bly wanneer ander jou probeer kry om aan sulke gebruike deel te neem.