Voetnoot
a Ons wil aanhou om as Christene te groei en te verbeter, maak nie saak hoe lank ons Jehovah al dien nie. Die apostel Paulus het sy medegelowiges aangespoor om nooit moed op te gee nie! Wanneer ons sy brief aan die Filippense lees, voel ons aangemoedig, en dit help ons om te volhard in die wedloop om die lewe. Hierdie artikel sal bespreek hoe ons Paulus se geïnspireerde woorde kan toepas.