Voetnoot
c BESKRYWING VAN PRENTE: In ’n land waar die Getuies nie in die openbaar mag preek nie, praat ’n broer met iemand wat hy ken oor die Koninkryksboodskap sonder om aandag te trek. Later, tydens teetyd by sy werk, preek die broer vir ’n werksmaat.