Voetnoot
a Hierdie artikel sal bespreek hoekom ons ons aan Jehovah moet onderwerp. Ons sal ook kyk wat ouermanne, pa’s en ma’s – almal wat ’n mate van gesag het – kan leer uit die voorbeelde van goewerneur Nehemia, koning Dawid en Maria, Jesus se ma.