Voetnoot
f BESKRYWING VAN PRENTE: ’n Seuntjie het ure lank videospeletjies gespeel en nie sy skoolwerk of sy huistakies klaar gemaak nie. Alhoewel sy ma moeg is na ’n lang dag by die werk, dissiplineer sy hom sonder om haar humeur te verloor of om op ’n lelike manier met hom te praat.