Voetnoot
d Vir meer inligting oor al die dinge wat voor die oorlog van Armageddon sal gebeur, sien hoofstuk 21 van die boek God se Koninkryk regeer! En vir meer besonderhede oor die aanval van Gog van Magog en hoe Jehovah sy volk gedurende Armageddon sal verdedig, sien hoofstuk 17 en 18 van die boek Pure Worship of Jehovah—Restored At Last! (beskikbaar in Engels) en Die Wagtoring van 15 Julie 2015, bl. 9-15.