Voetnoot
a Wens jy dat jy meer in Jehovah se diens kon doen? Wonder jy of jy nog steeds deur hom gebruik kan word? Of voel jy dat jy nie meer in Jehovah se diens hoef te doen nie? Hierdie artikel sal verskillende maniere bespreek hoe Jehovah jou die begeerte en die krag kan gee om enigiets te word wat nodig is om sy voorneme te vervul.