Voetnoot
d BESKRYWING VAN PRENTE: STAP 1: ’n Broer en suster kom by die Koninkryksaal aan. Deur saam met hulle broers en susters bymekaar te kom, is hulle by ’n plek waar Jehovah se heilige gees is. STAP 2: Hulle is gereed om by die vergadering te antwoord. Dieselfde twee stappe geld wanneer dit by die ander aktiwiteite kom wat in hierdie artikel genoem word: Om God se Woord te studeer, deel te neem aan die predikingswerk en tot Jehovah te bid