Voetnoot
a In die boek Levitikus is daar wette wat Jehovah aan eertydse Israel gegee het. Omdat ons Christene is, is ons nie meer onder hierdie wette nie, maar dit kan ons nog steeds help. In hierdie artikel sal ons belangrike lesse bespreek wat ons uit die boek Levitikus kan leer.