Voetnoot
c BESKRYWING VAN PRENT: Terwyl ’n paartjie van deur tot deur preek, sien hulle (1) ’n huis wat in ’n goeie toestand is met blommetjies voor die deur; (2) ’n huis waar ’n gesin met jong kinders bly; (3) ’n huis wat binne en buite baie vuil is en (4) ’n huis met mense wat in God glo. Waar sal jy die persoon kry wat heel moontlik ’n dissipel kan word?