Voetnoot
a In die vorige artikel het ons na ’n paar geskenke gekyk wat God ons gegee het wat ons kan sien. Hierdie artikel gaan fokus op geskenke wat ons nie kan sien nie en hoe ons kan wys dat ons dit waardeer. Dit sal ons ook help om meer waardering vir Jehovah te hê, die Een wat hierdie kosbare dinge vir ons gee.