Voetnoot
a In hierdie artikel gaan ons op ’n gedeelte van koning Dawid se gebed in Psalm 86:11, 12 fokus. Wat beteken dit om Jehovah se naam te vrees? Hoekom moet ons diep respek hê vir hierdie groot naam? En hoe kan die vrees vir God ons beskerm wanneer ons iets verkeerds wil doen?