Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Ons lewe in ’n wêreld wat deur die vader van die leuen, Satan, regeer word. So dit kan vir ons baie moeilik wees om die weg van die waarheid te volg. Christene wat aan die einde van die eerste eeu HJ gelewe het, het dieselfde uitdaging gehad. Jehovah het die apostel Johannes geïnspireer om drie briewe te skryf om hulle sowel as ons te help. In hierdie briewe gaan ons sien watter dinge ons kan keer om die weg van die waarheid te volg en wat ons daaroor kan doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel