Voetnoot
a Iemand wat nederig is, het meegevoel met ander. Omdat Jehovah meegevoel met ander het, weet ons dat hy nederig is. Soos hierdie artikel sal wys, kan ons uit Jehovah se voorbeeld leer hoe om nederig te wees. Ons sal ook kyk wat ons kan leer uit die voorbeeld van koning Saul, die profeet Daniël en Jesus oor die eienskap van beskeidenheid.