Voetnoot
a Die vorige artikel het Bybelstudente wat vordering maak, aangemoedig om Jesus se uitnodiging te aanvaar om vissers van mense te word. Hierdie artikel sal drie maniere bespreek hoe alle verkondigers, nuwe en ervare verkondigers, hulle begeerte kan versterk om aan te hou met die Koninkrykspredikingswerk totdat Jehovah sê dat die werk klaar is.