Voetnoot
a Susters in die gemeente het baie uitdagings. Hierdie artikel sal bespreek hoe ons ons geestelike susters kan ondersteun deur Jesus se voorbeeld na te volg. Ons kan leer uit hoe Jesus tyd saam met vrouens spandeer het, hulle waardeer het en hulle verdedig het.