Voetnoot
a Daar is baie verhale in die Bybel wat wys dat Jehovah sy knegte liefhet en dat hy hulle deur enige probleme sal help. Hierdie artikel bespreek hoe jy persoonlike Bybelstudie kan doen wat jou sal help om meer te leer uit die verhale wat jy lees.