Voetnoot
a As ware Christene, moet ons Jesus se “voetstappe noukeurig . . . volg”. Watter “voetstappe” het Jesus agtergelaat wat ons moet volg? In hierdie artikel sal ons hierdie vraag beantwoord. Ons gaan ook bespreek hoekom ons sy voetstappe noukeurig moet volg en hoe ons dit kan doen.