Voetnoot
a Voel jy soms alleen? As jy soms so voel, kan jy seker wees dat Jehovah weet hoe jy voel en dat hy jou graag wil help. In hierdie artikel sal ons bespreek wat jy kan doen as jy eensaam voel. Ons gaan ook kyk na hoe jy broers en susters kan help wat eensaam voel.