Voetnoot
a Ons getroue ouer broers en susters is soos baie waardevolle skatte. Hierdie artikel sal ons help om hulle nog meer te waardeer, en ons sal ook bespreek hoe ons by hulle wysheid en ondervinding kan baat vind. Dit sal ons ouer broers en susters ook verseker dat hulle ’n belangrike plek in God se organisasie het.