Voetnoot
a Christene is nie onder die Wet van Moses nie, maar die Wet noem baie dinge wat ons moet doen of nie moet doen nie. As ons meer hieroor leer, kan dit ons help om liefde aan ander te bewys en om God gelukkig te maak. Hierdie artikel sal ons help om te sien hoe ons die lesse in Levitikus hoofstuk 19 in ons lewe kan toepas.