Voetnoot
a Ons lewe in opwindende tye! Profesieë in die boek Openbaring word in ons tyd waar. Hoe raak hierdie profesieë ons? Hierdie artikel en die volgende twee artikels sal vir ons ’n oorsig van die boek Openbaring gee. Dit sal ons wys hoe ons kan toepas wat ons in daardie boek leer sodat ons aanbidding vir Jehovah aanvaarbaar kan wees.