Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Wanneer ons dink aan iemand wat baie moeilike tye deurgemaak het, dink ons dikwels aan Job. Wat kan ons uit die ondervindinge van daardie getroue man leer? Ons leer dat Satan ons nie kan dwing om Jehovah te verlaat nie. Ons leer ook dat Jehovah altyd bewus is van elke situasie. En net soos Jehovah ’n einde gemaak het aan Job se moeilike tye, sal Hy eendag ook ’n einde maak aan ons lyding. As ons wys dat ons heeltemal oortuig is van hierdie feite, is ons onder dié wat regtig “hoop op Jehovah”.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel