Voetnoot
a Die Bybel help ons om nader aan Jehovah te kom. Wat kan ons uit daardie heilige boek leer oor God se wysheid, sy geregtigheid en sy liefde? Wat ons leer, kan ons help om ons waardering vir God se Woord te vergroot en om die Bybel te sien vir wat dit regtig is – ’n geskenk van ons hemelse Vader.