Voetnoot
b Die uitdrukking “Jehovah van die leërmagte” verskyn 14 keer in die boek Haggai, en dit het die Jode daaraan herinner en herinner ons daaraan dat Jehovah onbeperkte krag het en groot leërmagte geesskepsele onder sy beheer het. – Ps. 103:20, 21.