Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

d Koning Asa het ernstige sondes gepleeg (2 Kron. 16:​7, 10). Maar die Bybel sê dat Asa gedoen het wat reg is in Jehovah se oë. Al het hy eers teregwysing verwerp, het hy moontlik later berou getoon. Jehovah het meer goed as sleg in hom gesien. Dit is belangrik om te onthou dat Asa net Jehovah aanbid het en hard probeer het om afgodediens uit sy koninkryk te verwyder. – 1 Kon. 15:​11-13; 2 Kron. 14:​2-5.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel