Voetnoot
a Twee en ’n half jaar nadat Nikodemus met Jesus gepraat het, was hy nog steeds ’n lid van die hooggeregshof van die Jode (Joh. 7:45-52). Party geskiedkundiges dink dat Nikodemus ’n dissipel geword het eers nadat Jesus gesterf het. – Joh. 19:38-40.