Voetnoot d Psalm 45 voorsien ook besonderhede oor die volgorde waarin die gebeurtenisse sal plaasvind. Die Koning voer eers die oorlog, en daarna vind die huwelik plaas.