Voetnoot
a Diegene wat wel gered is, soos Barug (Jeremia se sekretaris), Ebed-Meleg die Etiopiër en die Regabiete, het nie ’n letterlike merk op hulle voorkop gehad nie (Jeremia 35:1-19; 39:15-18; 45:1-5). Die simboliese merk het bloot beteken dat hulle die vernietiging sou oorleef.