Voetnoot
c Volgens die geskiedenis van die 40-dae lange Vastyd sê die New Catholic Encyclopedia: “In die eerste drie eeue was die tydperk om te vas om vir die Paasfees voor te berei, nie langer as ’n week nie. Dit was gewoonlik net een of twee dae op die meeste. . . . Die eerste keer dat ’n tydperk van 40 dae genoem word, is in die vyfde kanoniek van die Konsilie van Nicea (325). Maar party geleerdes twyfel of dit hier na die Vastyd verwys.” — Tweede uitgawe, deel 8, bladsy 468.