Voetnoot
a Jehovah is die algemene Afrikaanse vertaling van die vier Hebreeuse letters vir die persoonlike naam van God. Om uit te vind hoekom so baie Bybelvertalings die titel “Here” in plaas van God se persoonlike naam gebruik, sien die artikel “Wie is Jehovah?”