Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Probeer ander sien soos Jehovah hulle sien
    Die Wagtoring – 2003 | Maart 15
    • Probeer ander sien soos Jehovah hulle sien

      “God sien nie soos die mens sien nie.”—1 SAMUEL 16:7.

      1, 2. Hoe het Jehovah se beskouing van Eliab verskil van Samuel s’n, en wat kan ons hieruit leer?

      IN DIE 11de eeu v.G.J. het Jehovah die profeet Samuel op ’n geheime sending gestuur. Hy het die profeet beveel om na die huis van ’n man met die naam Isai te gaan en een van Isai se seuns as die toekomstige koning van Israel te salf. Toe Samuel Isai se eersgebore seun, Eliab, sien, was hy seker dat hy die een gevind het wat God gekies het. Maar Jehovah het gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie, want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie, want die mens sien wat vir die oë sigbaar is; maar Jehovah sien wat die hart is” (1 Samuel 16:6, 7). Samuel het Eliab nie gesien soos Jehovah hom gesien het nie.a

  • Probeer ander sien soos Jehovah hulle sien
    Die Wagtoring – 2003 | Maart 15
    • a Dit het later duidelik geword dat die aantreklike Eliab nie die eienskappe gehad het om ’n geskikte koning vir Israel te wees nie. Toe die Filistynse reus Goliat die Israeliete tot ’n geveg uitgedaag het, het Eliab, tesame met die ander manne van Israel, uit vrees teruggedeins.—1 Samuel 17:11, 28-30.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel