Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sy het haar hart in gebed voor God uitgestort
    Volg hulle geloof na
    • 9. Watter les kan ons leer uit Hanna se bereidwilligheid om na Silo te reis, al het sy geweet hoe haar mededingster sou optree?

      9 Die huisgesin was van die vroeë oggendure af bedrywig. Almal het gereedgemaak vir die reis, selfs die kinders. Die reis na Silo sou die groot gesin meer as 30 kilometer oor die heuwelagtige terrein van Efraim neem.b Dit sou ’n dag of twee neem om die reis te voet af te lê. Hanna het geweet hoe haar mededingster sou optree. Maar Hanna het nie by die huis gebly nie. Dit maak haar vandag nog ’n navolgenswaardige voorbeeld vir aanbidders van God. Dit is nooit verstandig om toe te laat dat ander se swak gedrag ons aanbidding van God belemmer nie. As ons dit doen, sal ons die einste seëninge verbeur wat ons versterk om te volhard.

  • Sy het haar hart in gebed voor God uitgestort
    Volg hulle geloof na
    • b Die afstand is gegrond op die waarskynlikheid dat Elkana se tuisdorp, Rama, dieselfde plek is wat in Jesus se dag as Arimatea bekend gestaan het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel